Maar wat kan ‘n besigheid doen om sy kontrakte meer effektief te bestuur?
Ek besit ‘n konstruksie-onderneming. In ons bedryf is vaardigheidsontwikkeling baie belangrik en waar moontlik belê ek in die opleiding van my werknemers. Ek verstaan dat as ek my werknemers toelaat om leerlingskappe deur my onderneming te doen, daar sekere belastingvoordele is wat ek kan gebruik om die kostes van die leerskappe te help dek. Is dit korrek?
"Ek het ‘n aandeelhouersbelang in my pa se familiebesigheid gekoop. Ek is al vir geruimte tyd deel van die familiebesigheid, maar is nou ‘n aandeelhouer en heeltemal onkundig oor hoe die maatskapp se aandeelhouers veronderstel is om besluite te neem. Wat moet ek weet van maatskappyresolusies?”
In terme van die Nasionale Kredietwet kan ‘n ooreenkoms as ‘n kredietooreenkoms beskou word as dit ‘n kredietfasiliteit, ‘n krediettransaksie, ‘n kredietwaarborg, of enige kombinasie van bogenoemde is.