Arbeidsreg reguleer die verhoudings tussen werkers, werkgewers, vakbonde en die regering. Kollektiewe arbeidsreg verwys na die drieledige verhouding tussen werknemer, werkgewer en vakbonde. Ons is in staat om, om te sien na u arbeids behoeftes deur te verseker dat onregverdige, diskriminerende en onwettige gedrag ter ruste gelê word.
Ons diens sluit in: