Algemene litigasie is 'n wye term wat verwys na beide siviele en kriminele aangeleenthede. Ons verleen bystaand in ‘n wye verskeidenheid van regsdienste en maak voorsiening vir elke kliënt se eie persoonlike behoeftes en finansiële vermoë. Ons neem groot sorg om te verseker dat die beste resultaat vir ons kliënte verkry word. Hier by Du Plessis en Kruyshaar Ing is ons bereid en in staat om te veg vir ons kliënte om 'n bevredigende uitslag te verkry.
Ons dienste sluit in: