Skuldinvordering

Skuldinvordering is die proses waarmee mense of maatskappye verplig word om gelde wat hulle skuld aan ander mense of maatskappye te betaal, volgens die ooreenkoms tussen hulle. Opgehoopte skuld plaas 'n groot las op enige besigheid of individu. By Du Plessis en Kruyshaar Ing, gebruik ons, ons jare se ondervinding en kennis van hierdie regs gebied om skuld van enige grootte in tevorder. Ons het meer as 20 jaar se ondervinding op hierdie gebied. Ons gebruik deur winterde metodes om skuld in te vorder en het 'n gedrewe span om u by te staan. Ons het verskeie tevrede kliënte wat wissel van skole, banke, dokters, maatskappye en individue wat suksesvol geld ingevorder het, deur middel van ons dienste.