Aktes en Eiendomsreg

Eienaarskap van onroerende eiendom word nie verkry deur die ondertekening van ‘n aanbod om te koop of selfs deur die betaling van die koopprys nie. Eienaarskap word net verkry deur registrasie van die eiendom, in die koper se naam, in die Aktekantoor. Hierdie proses kan vir menigte mense ‘n tyd van twyfel, rompslomp en spanning inhou. Troos u self egter daaraan dat ons jare se ervaring en kundigheid op hierdie gebied het en wees verseker dat dit die proses van die verkoop van u eiendom 'n gladde rit sal maak.

Ons dienste sluit in:

    • Die opstel van koopkontrakte (kommersieel en residensieel)
    • Eiendom oordrag en registrasie (voltitel en deeltitel)
    • Bestorwe en insolvente boedel oordragte
    • Notariële verbande
    • Die opstel en registrasie van notariële serwitute
    • Die opstel van huur ooreenkomste
    • Die opstel van ontwikkeling ooreenkomste
    • Die opstel van sake kontrakte
    • Die opstel van leningsooreenkomste
    • Aktekantoor soeke
    • Wetgewende en regulerende raad