Korporatiewe en Kommersiële Reg

Kommersiële Reg, ook bekend as sake reg of korporatiewe reg is die liggaam van die reg wat van toepassing is op die regte, verhoudings en gedrag van persone en besighede wat betrokke is in die handel, handelsware en verkope. Ons by Du Plessis en Kruyshaar Ing streef daarna om ons kennis en ervaring in hierdie veld te gebruik om ons kliënte te verseker dat hulle die beste moontlike advies sal kry.

Ons dienste sluit in:

- die opstel van -

    • Aandeelhouers, vereniging en vennootskap ooreenkomste
    • Voorsiening en verspreiding ooreenkomste
    • Huur ooreenkomste en ooreenkomste met betrekking tot die ontwikkeling van eiendomme
    • Koopkontrakte
    • Finansiering en befondsing ooreenkomste
    • Verkope van aandele ooreenkomste, verkope van ledebelang ooreenkomste en verkope van besigheids ooreenkomste
    • Handelsooreenkomste
    • Baie ander ooreenkomste

- die gee van advies oor -

    • Likwidasie aansoeke
    • Sekwestrasies
    • Verkope van aandele, ledebelange en besighede
    • Maatskappy en korporatiewe reg
    • Versekering en pensioenfondse
    • Kommersiële litigasie